Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Snaakse afrikaanse woorde?
Replies: 7 Views: 9947
tassies 7/10/2006 - 11:31:07
Ht jy al ooit n snaakse afr woord gesien en gewonder wat dit beteken of ken jy weird afr woorde kom ons deel dit met mekaar en lag sam! *
tassies 7/10/2006 - 11:33:03
Afr woord vir n longdrop is n poefdoef. En weet iemand wat is n wikkeldoedie? *
candiese 8/12/2006 - 6:00:32
Hey ek afgekom op poespas dit is n mengelmoes *
judaspri 6/19/2007 - 9:36:42
Judaspriest: Wie kan vir my se wat is n snoespoes asb. *
0ivan0 5.05.08 - 11:41am
JIMPEL : tussen JAGS en SIMPEL *
a1terego 20.07.08 - 04:57am
Knormoer - is die starter vir n kar. Oulike woord ne. *
falie 21.06.09 - 02:50pm
doggy bag se afr woefkardoes en blind date is n steekproef *
juanita5 14.08.09 - 08:13am
Wie het al gehoor van SLAPKOUS? Dit is n wortel en aartappel saam gemash. Dan wil ek uitvind of daar n ander woord is vir dit? *